AGS Dinamika Preke

Voete salf voete was


Listen Later

Ses dae voor die kruis word Jesus deur Maria gesalf as 'n daad van aanbidding. Die nag voor die kruis was Jesus die dissipels se voete. Die volgorde is: eers Sy voete salf en dan mense se voete was. Hoe nader jy aan God kom hoe meer stort Hy Sy genade vir mense in jou hart uit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika