Nuus

Volgende droogte onafwendbaar, berei solank voor


Listen Later

Ten spyte van wydverspreide reën wat 'n langdurige droogte regoor Namibië gebreek het, waarsku kenners veeboere om nie selfvoldaan te raak nie. Met weiding wat reeds tekens van druk in sommige gebiede toon, kan die volgende droogte, wat onafwendbaar is, vroeër as verwag aanbreek en slegs diegene wat nou begin beplan, sal gereed wees wanneer dit gebeur. Kosmos 94.1 Nuus het met landboukundige Bertus Kruger gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings