Nuus

Von Bach-Windhoek watertoevoer môre af


Listen Later

NamWater het 'n beplande wateronderbreking aangekondig wat inwoners van Windhoek en omliggende gebiede sal raak. Die ontwrigting is as gevolg van 'n geskeduleerde kragonderbreking deur NamPower by die Von Bach Booster 2-substasie môre vanaf half-agt tot half-vyf namiddag. Brakwater sal veral geraak word omdat hy water direk van die lyn ontvang terwyl Windhoek se reservoirs vol gepomp sal word. NamWater-woordvoerder Lot Ndamanomhata verduidelik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings