Invloed Kerk | Preke

Voorbereid vir ‘n Stryd | Teëspoed Treffers


Listen Later

Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad wat hulle staande sal laat bly in die seisoen van teëspoed.



Boodskap deur Morné Steenekamp


𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed

𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk

𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure

_____

#Teëspoed #Treffers #Altaar #Jesus #InvloedKerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk