Nuus

Voorbereidings vir Winterspele op tyd


Listen Later

Olimpiese Spele: Die reëlingskomitee vir volgende jaar se Milaan-Cortina Olimpiese en Paralimpiese Winterspele in Italië sê voorbereidings vorder goed en tydig. Die Olimpiese openingseremonie is op 6 Februarie, en die Paralimpiese Spele open op 6 Maart. Die Spele maak gebruik van 'n magdom bestaande persele om kostes te bespaar. Die komitee se uitvoerende hoof, Andrea Varnier, sê net soos met enige ingewikkelde wêreldgeleentheid is uitdagings deel van die proses, maar hulle beweeg vol vertroue voort:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings