Nuus

Voorbereidings vorder vir stemdag


Listen Later

Die Verkiesingskommissie het reeds stembriewe vir die komende verkiesings op 26 November begin versprei, en is tans besig met opleiding vir kiesbeamptes oor al die aspekte van stemdag. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die kommissie se woordvoerder, De Wet Siluka.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings