Nuus

Voorgestelde staking van staatsamptenaar-aftrekkings wek kommer


Listen Later

Die finansministerie het openbare konsultasies oor voorgestelde hervormings aan die stelsel vir aftrekkings by staatsamptenare tot 28 Februarie 2026 verleng. FinFit Investments het 'n studie gedoen oor regeringsamptenare se persepsie en ervaring met die sisteem. Nagenoeg 83 persent van die staatsamptenare voorspel dat dit moeilik sal wees om by te hou met betalings as die stelsel eindig. Tydens die bekendstelling van die opname en die resultate van die opname het Francois Brand die mede-stigter van FinFit Investments 'n kort oorsig gegee oor van die bevindinge.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings