Kosmos 94.1 Landbou

Voorsitter van Meatco se raad is ons gas.


Listen Later

Johnny Hamman, die bekende Namibiese sakeman is vroeg in Mei aangestel as die Voorsitter van Meatco se raad. Dit is op die oomblik ‘n baie uitdagende tyd vir Namibiese produsente en hy sluit vanoggend by ons aan oor dié kwessies en meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1