Nuus

Voorstelle vir groennywerheidsone vorder fluks


Listen Later

Die Omgewingsbeleggingsfonds se ambisieuse voorstel om Namibië se eerste groennywerheidsone te vestig, het tot die finale keuringstadium gevorder vir 625 miljoen Namibiese dollar in internasionale klimaatbefondsing. Hierdie projek, wat onder die top 20 uit meer as 500 wêreldwye voorleggings geplaas is, kan Namibië aan die voorpunt van volhoubare nywerheidsontwikkeling plaas. Die fonds se woordvoerder, Romeo Muyunda, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings