Vooruitsigte vir die Suid Afrikaanse ekonomie lyk positief.
Volgens die Suid Afrikaanse ekonoom, Dr. Roelof Botha is die ekonomiese vooruitsigte vir Suid Afrika rooskleurig. Hy het die boodskap van hoop onlangs by ‘n landbou praatjie in die buurland gedeel. Hy sluit by ons aan: