Nuus

Vraag na elektriese voertuie steeds beperk, maar...


Listen Later

Elektriese voertuie kan binnekort 'n meer algemene gesig op Namibiese paaie word. Jens Denk van Electric Vehicles Namibia het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel die vraag steeds beperk is, dalende pryse, langdurige batterye en nuwe laaistasies langs hoofroetes die aanvaarding kan versnel, veral in stede, terwyl hibriede motors sterk vastrapplek landwyd kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings