Nuus

Vredesplan in Egipte onderteken


Listen Later

Amerikaanse president Donald Trump het sy plan vir vrede in die Midde-Ooste op die Gaza-beraad in Egipte onderteken, saam met mede-onderhandelaars uit Egipte, Katar en Turkye. Geen verteenwoordiger van Israel of Hamas was tydens die ondertekeningseremonie in Sharm El Sheikh teenwoordig nie. Trump het die Israeliese president Benjamin Netanyahu na die seremonie genooi, maar Turkye en Irak het beswaar gemaak waarna Netanyahu gekanselleer het. Trump het by die seremonie gesê die tyd om Gaza te herbou het begin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings