SA Gemeente Londen Preke - audio

Vreemdelinge


Listen Later

Soos vreemdelinge in die buiteland (of soos Afrikaners in Londen), is ons christene IN hierdie wêreld, maar nie VAN hierdie wêreld nie. Dawie verduidelik vir ons hoe ons ons plek moet sien in hierdie agteruitgaande omstandighede waarin ons leef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn