Nuuspod

Vriende en gemeenskap red kaasbesigheid van ondergang


Listen Later

Danie en Marietjie Crowther se kaasfabriek en restaurant moes noodgedwonge produksie tydens die staat van inperking staak. Verskillende faktore het meegebring dat hulle nie genoeg kontantvloei gehad het om aan te gaan nie. Toe roep hulle vriende se hulp in met verrassende gevolge. Luister na sy mooi storie in 'n moeilike tyd.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuuspodBy Izak Du Plessis

  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4

4

1 ratings