Kosmos 94.1 Landbou

Vroue in landbou word bespreek.


Listen Later

Daar word môre ‘n digitale bespreking gehou oor vroue in landbou vanuit ‘n Afrika perspektief. Verskeie uitdagings wat toegang tot grond, finansiering en arbeidswetgewing sal onder die loep kom. Die geleentheid is gereel deur Helvi Shindume, die stigter van Vroue in Lanbou Namibië. Sy is ons gas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1