Nuus

Vroue 'moet geleer word daar is opsies anders as aborsie'


Listen Later

Die nuustste dwelm-konfiskasieverslag van die Namibiese polisie het aangedui dat 36 aborsie pille ook deel van die konfiskerings was. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by teen-aborsie aktivis, dr. Shirley Magazi wat meen vrouens moet opgevoed word dat hulle opsies het wat nie die moord van baba's bevorder nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings