Met Hart en Siel

Vrouehelde


Listen Later

Tydens hierdie uitsending vier ons Vrouedag en gesels Christine met Elsje en Elsje Kritzinger, ‘n ma en dogter wat tekenend is van hoe gelowige vroue ten spyte van moeilike omstandighede in oorwinning kan lewe. Wendy Maartens gesels met ons oor ‘n paar uitsonderlike Suid-Afrikaanse vrouehelde. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit