Vryheidstigting

Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom


Listen Later

Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die arend, water en vuur ervaar.  Alles trek saam in die beeld van ‘n kameeldoringboom.

The post Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom first appeared on Die Vryheidstigting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

VryheidstigtingBy Vryheidstigting