Vryheidstigting

Vryheidstigting

Download on the App Store

Vryheidstigting episodes

  • Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte

    In die episode word daar drie onderwerpe bespreek: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.

    The post Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte first appeared on Die Vryheidstigting.

    1 hr 1 min
  • Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid

    Carel Boshoff (Hoof van die Vryheidstigting) en Victor Correia (medewerker) praat in die episode oor die uiters belangrike onderwerp van eie arbeid.

    The post Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid first appeared on Die Vryheidstigting.

    1 hr 17 min
  • Vryheidstigting: Van waar en waarheen

    Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en […]

    The post Vryheidstigting: Van waar en waarheen first appeared on Die Vryheidstigting.

    1 hr 15 min
  • Ons behoort tot ‘n volk …

    “Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot ons naam gemaak het: Afrikaners. Ons bestaan vir eeue selfstandig op, bykans […]

    The post Ons behoort tot ‘n volk … first appeared on Die Vryheidstigting.

    58 min
  • Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom

    Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die arend, water en vuur ervaar.  Alles trek saam in die beeld van ‘n kameeldoringboom.

    The post Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom first appeared on Die Vryheidstigting.

    30 min

About Vryheidstigting

From the publisher's feed

Vryheid in ons tyd