Nuus

Vryheidsdag moet verder gaan as vierings: Fosa


Listen Later

Forum for South Africa sê Vryheidsdag moet verder strek as vierings en die gaping weerspieël tussen beloftes van 1994 en huidige werklikhede. Die party sê politieke vryheid is wel bereik, maar werkloosheid, armoede, ongelykheid, misdaad en korrupsie is steeds 'n probleem. Woordvoerder Tebogo Mashilompane vra dringende optrede om instellings te versterk, verantwoordbaarheid te verbeter en ekonomiese geregtigheid te verseker, sodat vryheid waardigheid kan meebring:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings