At Lunch

Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett & Juné Pretorius


Listen Later

Pulane Nel-Sekepe het vandag die voorreg gehad om vir Michael Garbett – Fees Direkteur en Juné Pretorius – Program Koordineurder van die Vrystaat Kunstefees in die ateljee te hê saam met haar.
Hul gesels oor die tema van vanjaar se fees, gevestigde kunstenaars én nuwe talent, sowel as hoe belangrik 'n platforms soos OpenStage is en ander ontwikkelingsprogramme vir die toekoms van die kunste.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM