Kosmos 94.1

VSA gereed om Iran aan te val: Vance


Listen Later

Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê hulle is slaggereed om Iran met mening aan te val indien hulle nie binnekort 'n vredeskikking bereik nie. President Donald Trump het Dinsdag gesê drie Golf-lande het hom versoek om die aanval op Teheran uit te stel, slegs 'n uur voordat hy dit sou magtig. Vance glo Amerika het beduidende vordering gemaak met onderhandelings en hou vol dat dit nie 'n ewigdurende oorlog is nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1