Kosmos 94.1

VSA-Iran memorandum sal binnekort bekend wees


Listen Later

President Donald Trump sê die inhoud van die memorandum van ooreenkoms met Iran sal bekend gemaak word. Washington en Teheran het ooreengekom oor 'n vredesraamwerk vir 'n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, die Amerikaanse blokkade van Iran te staak en die Straat van Hormuz te heropen. Dit kom in die aanloop tot Vrydag se formele ondertekeningseremonie in Switserland. Trump, wat in Frankryk is vir die G7-beraad, het die ooreenkoms as kragtig beskryf:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1