Nuus

VSA-Iran onderhandelinge kan dié week hervat


Listen Later

Onderhandelingspanne van Amerika en Iran keer moontlik hierdie week terug na Islamabad in Pakistan om gesprekke oor die beëindiging van die oorlog te hervat. 'n Bron sê 'n voorstel om hul afvaardigings terug te stuur is met Washington en Teheran gedeel. Intussen sê die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, daar is geen militêre oplossing vir gevegte nie en die twee lande moet voortgaan met onderhandelings. Die VN se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê Guterres beklemtoon alle betrokkenes moet die reg tot skeepsvaart respekteer, in ooreenstemming met internasionale reg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings