Nuus

VSA kan 'diskriminerende arbeidspraktyke' straf - Solidariteit


Listen Later

Die vakbond Solidariteit beplan om dringend met die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse regerings in gesprek te tree oor 'n ondersoek na beweerde diskriminerende arbeidspraktyke. 'n Ondersoek deur die Kantoor van die Verenigde State se Handelsverteenwoordiger kan lei tot hoër tariewe of handelsbeperkings indien daar bevind word Suid-Afrika het die bepalings oortree. Jaco Kleynhans van Solidariteit waarsku rassewetgewing en indiensnemingskwotas in die werkplek kan as diskriminerend beskou word en die land aan ekonomiese strafmaatreëls blootstel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings