Nuus

VSA-SA spanning kan handelsgesprekke raak: UJ ontleder


Listen Later

Handelsbetrekkinge tussen Suid-Afrika en Amerika kan ernstig beïnvloed word namate die oorhandiging van die G20-presidentskap aan Amerika in die weegskaal hang. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig hy sal 'n junior ambassade-verteenwoordiger stuur om die presidentskap te ontvang, maar president Cyril Ramaphosa verwerp hierdie plan. 'n Ontleder aan die Universiteit van Johannesburg, Oscar van Heerden, het teenoor SABC News gewaarsku groot kwessies hang in die weegskaal, insluitend die tariefverhoging van 30 persent:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings