Nuus

VSA se Ryderbeker-span neem vorm aan


Listen Later

Gholf: Die laaste drie outomatiese kwalifiseerders vir Amerika se Ryderbeker-span is bevestig. Russell Henley, Harris English en Bryson DeChambeau sluit aan by die BMW-kampioenskap wenner, Scottie Scheffler, VSA Ope wenner JJ Spaun, en Xander Schauffele. Keegan Bradley kondig volgende Woensdag, die ses kapteinskeuses aan wat by die outomatiese kwalifiseerers aansluit. Bradley is onseker oor die lid van Span Europa, Rory McIlroy, se opmerkings dat dit in hierdie era te moeilik is om 'n spelende kaptein te wees:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings