Nuus

VSA-sluiting: Obamacare sal middel Desember onderhandel word


Listen Later

Die Amerikaanse senaat werk aan ‘n oplossing vir die regeringsluiting en die stem is deur. Dit moet nou na die Huis gaan vir goedkeuring voor president Donald Trump dat kan bekragtig. Die sluiting het gegaan Obamacare-subsidies wat Demokrate geëis het moet deel van die begroting vorm. Die Republikeine het onderneem om die gesprek verder te vat in die tweede week van Desember. Die partyleier in die Senaat, John Thune.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings