Nuus

VSA verdedig Israel by VN


Listen Later

Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies se veiligheidsraad, Dorothy Shea, het Israel verdedig en sê dié land het die reg om te besluit wat die beste is vir sy veiligheid en sy burgers. Die veiligheidsraad het Sondag ʼn noodvergadering gehou terwyl teenkanting toeneem oor Israel se plan om Gazastad oor te neem en byna ʼn miljoen Palestyne te verplaas. Shea sê Amerika werk onverpoosd om die gyselaars te bevry, die oorlog te beëindig en burgerlikes in Gaza ʼn toekoms sonder Hamas te bied:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings