Nuus

VSA wil bevel skrap wat klimaatsverandering help bekamp


Listen Later

Die Trump-administrasie het 'n plan aangekondig om 'n landmerk-bevinding dat kweekhuisgasse skadelik is vir die omgewing, af te skaf. Dit sal die federale regering se vermoë om klimaatsverandering te bekamp, erg aan bande lê. Die 2009-bevel van destydse president Barack Obama, wat bekend staan as die "Bedreigingsbevinding", het die Amerikaanse omgewingsbeskermingsagentskap, die EPA toegelaat om reëls te skep om besoedeling te beperk deur emissiestandaarde in te stel. Kenners waarsku dat die skuif 'n verwoestende omgewingsimpak kan hê. CBS News se nasionale klimaat-korrespondent David Schechter sê dis 'n pro-sake besluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings