
Sign up to save your podcasts
Or


Luister na “Vurige Kole” – ’n inspirerende Afrikaanse slaaptydstorie oor Donovan, wat leer dat vriendelikheid en vergifnis sterker is as baklei. Hierdie storie help ouers om hul kinders te leer hoe om konflik op ’n liefdevolle manier op te los en wys die krag van omgee, selfs teenoor iemand wat onvriendelik is. Perfek vir jong kinders en ideaal vir slaaptyd of gesinstyd.Sluit aan by die Storiebeer storievertel kanaal vir nog meer Afrikaanse stories wat kinders se harte en waardes vorm. Subscribe vandag en maak storietyd ’n spesiale deel van julle dag!
#Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseStories #KindersStories #Vriendelikheid #Vergifnis #StorieTyd #OuerEnKind #LuisterStories
By StoriebeerLuister na “Vurige Kole” – ’n inspirerende Afrikaanse slaaptydstorie oor Donovan, wat leer dat vriendelikheid en vergifnis sterker is as baklei. Hierdie storie help ouers om hul kinders te leer hoe om konflik op ’n liefdevolle manier op te los en wys die krag van omgee, selfs teenoor iemand wat onvriendelik is. Perfek vir jong kinders en ideaal vir slaaptyd of gesinstyd.Sluit aan by die Storiebeer storievertel kanaal vir nog meer Afrikaanse stories wat kinders se harte en waardes vorm. Subscribe vandag en maak storietyd ’n spesiale deel van julle dag!
#Storiebeer #Slaaptydstories #AfrikaanseStories #KindersStories #Vriendelikheid #Vergifnis #StorieTyd #OuerEnKind #LuisterStories