Vyf Ligte

Vyf Ligte

By Vyf LigteSports
Download on the App Store

Vyf Ligte episodes

  • Vyf Ligte Episode 14 Voorskou Na British Grand Prix

    Eddie en Rassie bespreek die komende Britse Grand Prix en kyk hoe naby ons gekom het aan wat ons gedink het die uitslag sou wees. Hulle bespreek ook die momentum van McLaren en of RedBull aan die afneem is. Wat het met Ferrari gebeur? Alles en meer in hierdie episode. Moet nie hierdie episode misloop nie!

    Eddie and Rassie discuss the upcoming British Grand Prix and see how close we came to what we thought the result might be. They also discuss the momentum of McLaren and whether Red Bull is on the decline. What has happened to Ferrari? All this and more in this episode. Don't miss it!

    53 min
  • Vyf Ligte Episode 13 Terugkyk na Austrian Grand Prix

    Eddie en Rassie kyk terug na die Oostenrykse Grand Prix. Hulle bespreek hoe die Sprint Race ontvou het en hoe dit uiteindelik bygedra het tot die groot oomblik toe Max Verstappen en Lando Norris op die voorlaaste rondte van die Oostenrykse Grand Prix te staan gekom het. Moenie hierdie episode misloop nie.

    47 min
  • Vyf Ligte Episode 12 | Voorskou van Oostenryk Grand Prix

    In hierdie episode kyk Eddie en Rassie na die opkomende Oostenrykse Grand Prix. Hulle bespreek die vorm van Norris en Verstappen en wie kan Redbull keer. Kan Ferrari terug bons na 2 slegte vertoonings? Hulle bespreek ook die nuutste nuus in Formule 1. Moet hierdie episode nie misloop nie! 

    1 hr 23 min
  • Vyf Ligte | Terugkyk na Spaanse Grand Prix

    In hierdie episode kyk Eddie en Rassie terug na die Spaanse Grand Prix. Hulle ontleed die bestuurders se prestasies en beklemtoon die opwindende stryd tussen Max Verstappen en Lando Norris. Hulle bespreek ook Ferrari se onlangse struwelinge en gesels oor die nuutste nuus in Formule 1. Moet hierdie episode nie misloop nie!

    44 min
  • Vyf Ligte Episode 8 Terugkyk na Kanadese Grand Prix

    Eduan en Rassie bespreek die opwindende Kanadese Grand Prix. Sluit aan by ons terwyl ons al die hoogtepunte en verrassings van hierdie naelbytende wedren bespreek! Eduan en Rassie bespreek die uitstekende ritte deur Max Verstappen, Lando Norris en George Russell. Hulle kyk ook na die rampweek wat Ferrari beleef het. Moenie dit misloop nie!

     

    1 hr 1 min

About Vyf Ligte

From the publisher's feed

Sluit by ons aan vir ’n lekker geselsie oor die wêreld van Formule 1, alles in Afrikaans. Moenie vergeet om te like, te deel en in te teken op ons kanaal vir meer opwindende inhoud nie!