Sign up to save your podcasts
Or
Hoe ken jy ʼn beleggingsfoefie uit?
Jy moet waaksaam, ingelig en realisties wees wanneer jy ʼn belegging maak om jou geld te beskerm.
Wees op die uitkyk vir die vyf grootste gevaartekens om ʼn beleggingsbedrogspul te identifiseer.
Ons kyk na die waarskuwingstekens en Mia gee joupraktiese gereedskap om jouself te beskerm.• Die 1ste rooi lig is dat dit te goed klink om waar te wees
• Die 2de rooi lig is dat die adviseur of bemarker van die belegging nie gereguleer word nie
• Die 3rde rooi lig is dat die belegging self nie gereguleer word nie
• Die 4de rooi lig is dat daar druk op jou geplaas word om dringend op te tree
• Die 5de rooi lig is ongewone betaalmetodes
Kontak Mia gerus by [email protected] sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.
MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur byKruger Internasionaal en #𝗚𝗲𝗹𝗱𝗚𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot opdie pad na finansiële sorgvryheid – https://krugerinternasionaal.co.za