Nuus

Vyf sluise by Vaaldam oopgetrek


Listen Later

Die Departement van Water en Sanitasie het vyf sluise by die Vaaldam oopgemaak na swaar reënval in Gauteng en Mpumalanga. Die uitvloei van die Bloemhofdam is ook verhoog. Die departement se woordvoerder, Mandla Mathebula, sê met die reënval wat voortduur, sal die meeste van die damme ook hoë volumes ervaar. Hy sê die uitvloei is nodig om die rivierstelsels te bestuur vir die potensiële toenames in invloei in die opvanggebied:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings