Nuus

Vyfjaarpermit is goeie idee maar ... implementering


Listen Later

Namibië is van plan om sy visumproses te vereenvoudig en 'n vyfjaarpermit vir ernstige beleggers in te stel, na aanleiding van 'n opdrag van president Netumbo Nandi-Ndaitwah. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die stigter van die Namibië Reis- en Toerismeforum, Nrupesh Soni, die idee vir sakereisigers verwelkom, maar gewaarsku dat behoorlike implementering van kardinale belang is. Hy het verwys na vorige visumuitdagings, onduidelike reëls, lang lughawensrye en betalingsprobleme. Hy het gesê dat die nuwe stelsel sonder duidelike regulasies meer verwarring as gerief kan veroorsaak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings