Kompas Gemeente

Waar is die begin


Listen Later

Ons almal kan saamstem dat 2020 ’n moeilike en uitdagende jaar was. Jy het dalk jou werk verloor,  ’n naasbestaande verloor, jou huwelik is op die rotse, ’n slegte gewoonte is aangeleer, of selfs jou verhouding met God is vernietig. Wat ookal jou seer in jou lewe, vandag kom God en Hy sê: ”Hier is Ek, kom na My toe, ek wil ’n verhouding met jou hê.” Pastoor Koos Jooste noem dat God jou ontmoet net waar jy is en dat die begin/aanpak van 2021 in die teenwoordigheid van God lê, nie by mense of aardse dinge nie, net by God. Wat is jou planne en verwagtinge vir 2021?
Is God deel daarvan?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente