As ons na Jesus se lewe op Aarde kyk en al die wonderwerke wat Hy gedoen het, vra ons onsself die vraag af - waar is Hy nou? As ons nie meer sulke wonderwerke om ons sien gebeur nie, is Jesus steeds met ons, of kort daar iets?