#HoeNou?!

Waar kom katjiebotter vandaan?


Listen Later

Hoe gereeld eet jy en jou gesin heerlike toebroodjies met grondboontjiebotter en stroop? Of het dit ʼn taboe geword in ons gesondheidsbewuste samelewing? Hoe dan ook, Su-an en
Gerhard praat oor die oorsprong van grondbone en grondboontjiebotter. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media