#HoeNou?!

Waar kom kondensmelk vandaan?


Listen Later

Het jy ook kleintyd kondensmelk uit die blik gelê en suig? Of doen jy dit dalk steeds vandag? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van kondensmelk en spesifiek ook oor daardie ander Suid-Afrikaanse gunsteling: gekookte kondensmelk. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media