#HoeNou?!

Waar kom Monopoly en brug vandaan?


Listen Later

Hou jy ook van bord- en kaartspeletjies? En wat is jou gunsteling? Tydens die grendelperiode in 2020 het baie gesinne opnuut speletjies soos Monopoly en brug ontdek. Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms en gewildheid van dié twee bekende speletjies. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media