Waar kom toffies vandaan? Hoe oud is die konsep? En die benaming? Kom drink ‘n koffie en eet ‘n toffee terwyl jy uitvind…
Toffie (ook bekend as tameletjie) is 'n lekkerny wat bekend is in elke Suid-Afrikaanse huis. Maar wanneer het mense vir die eerste keer toffies begin maak? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van toffie en wat die verskil is tussen toffie en tameletjie. #toffie