In Westerse kulture word daar meestal in wit trourokke getrou, maar dit was nie altyd so nie. Su-an en Gerhard gesels oor verskillende kulture se trougewoontes en waar die wit trourok vandaan kom. Meer oor die podsending