Sign up to save your podcasts
Or

Daar is so baie skrywes - is daar dalk 'n goue lyn wat alles wat geskryf word verbind?
Hier gesels ek oor die onderwerpe waaroor ons skryf. Ek gaan kyk of dit belyn met die begeertes van die mense en ons as mens se diepste vrae - dit alles volgens wat die slim mense identifiseer het.
Ek lees oog gedigte van "gewone mense" en lees 'n skrywe van W.A. de Klerk - Die Uur van Verlange.
@ontmasker
@dagboekdigterpencilpoet
@mooiste_woorde
By AntonDaar is so baie skrywes - is daar dalk 'n goue lyn wat alles wat geskryf word verbind?