Nuus

Waar's die boeliebeleid?


Listen Later

Die Parlement se portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het kommer uitgespreek oor die gebrek aan omvattende anti-boeliestrategieë in skole. Dit volg op die voorval by Milnerton High School in Kaapstad, waar 'n graad 10-leerder geboelie en aangerand is. Agt graad-11 leerlinge het verlede week in die hof verskyn en is aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die voorsitter van die komitee, Joy Maimela, sê die departement moet 'n nasionale beleid ontwikkel om boeliegedrag doeltreffend aan te spreek en te voorkom:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings