Met baie droë en stowwerige toestande sien almal uit na die reën. Voorspellings is baie goed vir die seisoen maar, daar is eers weer groot uitdagings vir veral suide boere oor die komende naweek. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike Weerkenner is ons gas.