Invloed Kerk | Preke

Wag net 'n bietjie


Listen Later

Het jy al gevoel dat minute soos ure voel wanneer jy in die wagkamer sit by 'n dokter se spreekkamer? Om te wag is moeilik, veral wanneer die lewe jou in ‘n wagkamer plaas waaroor jy geen beheer het nie... Vertrou jy nog op God en is geduldig genoeg as jy in 'n "wag-seisoen" is?

Boodskap deur Johan Pieterse

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk