Kompas Gemeente

Wag vir verandering - "Revolusie"


Listen Later

Wanneer ons praat van ‘n revolusie, praat ons van ’n dramatiese en skielike verandering. In hierdie nuwe reeks gesels ons oor Pinkster en hoe die Heilige Gees ’n revolusie en verandering wil bring in ’n tyd soos vandag. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en gesels oor: Wag vir verandering. Ons vind onsself in 'n tyd van wag. Wag dat alles kan terugkeer na normaal toe, maar is dit nie dalk nodig vir ons om te wag vir iets anders nie? Miskien 'n Goddelike revolusie?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente