Nuus

Waghond kry weerstand van kerkleiers in SA


Listen Later

Die Artikel 22 ad hoc-komitee sê hy ondervind weerstand van sekere kerkleiers te midde van sy ondersoek na misbruik, skadelike praktyke en swak regulering in die godsdienssektor. Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe het die komitee gestig met die doel om teen die einde van 2026 'n gedragskode vir selfregulering saam te stel. Komiteelid John Maloma sê slagoffers wil weet waarom leiers aanspreeklikheid vermy:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings