Nuus

Walmart is op pad na SA toe


Listen Later

Die Amerikaanse kleinhandelreus, Walmart, beplan om sy eerste handelsmerkwinkels in Suid-Afrika oop te maak. Die stap volg ná sy groeiberaad, waartydens Afrika-gebaseerde verskaffers gewerf is. Massmart se uitvoerende hoof, Miles van Rensburg, sê Walmart beoog om alledaagse lae pryse te bied en plaaslike verskaffers te ondersteun. Van Rensburg sê die bekendstelling sal werksgeleenthede en digitale inkopie-ervarings bevorder. Hy het bevestig terreinontwikkelings is in plek en liggings en openingsdatums sal binnekort aangekondig word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings