Nuus

Walvis-raadslid sê uitsetting was barbaars, meer deernis nodig


Listen Later

Sowat 50 Walvisbaai-inwoners wat verlede week van private grond gesit is, het 'n petisie aan Erongo-goewerneur Nathalia /Goagoses oorhandig en die uitsetting barbaars en onmenslik genoem. Die petisie, wat deur die Swapo-jeugliga ingedien is, erken die eienaar se regte, maar dring aan op 'n meer deernisvolle benadering, veral omdat die uitsetting in die winter gedoen is. Kosmos 94.1 Nuus het met die Walvisbaai raadslid Ryan Gordon gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings